Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Boodskappers het haastig met die koninklike bevel vertrek. Ook in die vestingstad Susan is die proklamasie afgekondig. Die koning en Haman het toe gaan sit om te drink. In die stad Susan was daar groot beroering.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:15 in konteks