Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ruk na hierdie dinge gebeur het, het koning Ahasveros vir Haman, seun van Hammedata die Agagiet, bevordering gegee. Hy het hom in ’n posisie aangestel wat hoër is as enige van sy ander amptenare.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:1 in konteks