Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hegai was baie in sy skik met Ester en hy het haar baie goed behandel. Hy het gesorg dat sy goeie skoonheidsbehandeling kry en die regte dieet volg. Hy het sewe van die beste kamerpersoneel tot haar beskikking gestel en hulle na die beste deel van die koning se harem verskuif.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:9 in konteks