Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar nou word ons gestraf vir die sonde wat ons gedoen het en vir ons groot skuld. Ons straf is eintlik baie minder as wat ons verdien, want U, ons God, het sommige van ons as ’n oorblyfsel laat oorleef.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:13 in konteks