Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle dogters mag nie met hulle seuns trou nie, en julle seuns nie met hulle dogters nie. Moenie hierdie volke se vrede en voorspoed bevorder nie. As julle onderneem om hierdie dinge nie te doen nie, sal julle ’n voorspoedige volk wees. Dit sal met julle goed gaan en julle sal ’n sterk volk wees. Julle sal die voorspoed wat die land oplewer, geniet en dit sal vir ewig julle nageslag se erfenis wees.’

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:12 in konteks