Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hulle die geskrewe opdragte van die koning vir sy senior amptenare en die goewerneurs van die provinsie wes van die Eufraatrivier gegee. Hierdie mense het van toe af hulle ondersteuning aan die volk en die tempel van God gegee.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:36 in konteks