Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bannelinge wat teruggekom het uit die land waar hulle gevange gehou was, het toe brandoffers vir die God van Israel gebring. Hulle het twaalf bulle vir die hele Israel geoffer, verder ook 96 skaapramme en 77 lammers. Hulle het ook nog twaalf bokramme as ’n sonde-offer gebring. Hulle het al hierdie brandoffers tot eer van die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:35 in konteks