Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op elke drie lae van die gekapte steenblokke moet hulle ’n laag hout plaas. Die koninklike skatkis sal alle kostes vir die bouwerk dra.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:4 in konteks