Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In die eerste jaar van koning Kores se regering is ’n dekreet uitgevaardig oor die tempel van God in Jerusalem. Hulle moet die tempel op dieselfde fondasie herbou as ’n plek waar hulle altyd die offers kan bring. Die gebou moet 30 meter hoog en 30 meter breed wees.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:3 in konteks