Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie van die ouer priesters, Leviete en van die ander leiers het onthou hoe die eerste tempel gelyk het. Toe hulle die fondasie van die nuwe tempel sien, het hulle hardop begin huil. Van die ander het op hulle beurt weer geskreeu van blydskap.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:12 in konteks