Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die eerste jaar wat Kores koning van Persië was, het die Here die belofte wat Jeremia gebring het, vervul. Die Here het gesorg dat Kores koning van Persië ’n besluit neem, dit neerskryf en deur sy hele ryk sirkuleer. Die besluit was soos volg:

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:1 in konteks