Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Het jy dit gesien, mensekind?” vra Hy my. “Is dit nie genoeg vir die volk van Israel dat hulle hierdie afskuwelike sondes doen nie? Moet hulle nou ook die land vol geweld maak, en my woede aanhoudend laat losbreek? Kyk hoe hulle nou in afvalligheid van My druiweranke voor hulle neuse rondswaai!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:17 in konteks