Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bring Hy my na die binneste voorhof van die Here se woning. By die ingang, tussen die voorportaal en die altaar, het 25 mans met hulle rug na die Here se tempel toe gestaan. Hulle het na die oostekant gekyk en voor die son in die ooste neergebuig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:16 in konteks