Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense van Israel, die dag van jou vernietiging breek aan. Die tyd het gekom. Die dag van moeilikheid is naby! Daardie dag sal daar verwarring wees, nie vreugde nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:7 in konteks