Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer die beleëringsdae verby is, verbrand ’n derde daarvan in die middel van jou kaart van Jerusalem. Gooi nog ’n derde daarvan rondom die stad en kap dit stukkend met ’n swaard. Gooi die laaste derde in die wind, want Ek sal my volk met die swaard verstrooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:2 in konteks