Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verdeel die land as ’n erfdeel vir julleself en vir die vreemdelinge wat tussen julle bly en wat kinders het. Julle moet sulke vreemdelinge as medeburgers tussen julle beskou. Hulle moet ’n erfdeel ontvang onder die stamme van Israel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:22 in konteks