Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man bring my toe buitekant die muur deur die noordelike ingang en lei my na die oostelike ingang. Daar kon ek die stroom water sien vloei deur die suidelike kant van die oostelike ingang.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:2 in konteks