Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Allerhande soorte vrugtebome sal aan weerskante van die rivier groei. Die blare van hierdie bome sal nooit verlep nie en daar sal altyd vrugte aan die takke wees. Daar sal elke maand ’n vrugte-oes wees, want die bome kry hulle water van die rivier wat uit die tempel vloei. Die vrugte sal kos wees en die blare sal genesing bring.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:12 in konteks