Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die mense moet deur die noordelike ingang gaan om die Here gedurende die godsdienstige feeste te aanbid, en moet weer uitgaan by die suidelike uitgang. Almal wat by die suidelike ingang ingaan, moet deur die noordelike uitgang uitgaan. Hulle mag nooit uitgaan by dieselfde ingang waar hulle ingegaan het nie. Almal moet by die ander kant uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:9 in konteks