Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met die jong bul en ook saam met die ram moet hy graanoffers van sestien kilogram bring, en saam met die lammers soveel as wat hy kan bekostig. Vir elke sestien kilogram meel moet hy ook vier liter olyfolie offer.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:7 in konteks