Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet ook ’n graanoffer van sestien kilogram meel saam met die ram bring. Die offer saam met die lammers kan soveel meel wees as wat hy saam met elke lam wil gee. Daar moet vier liter olyfolie by elke sestien kilogram meel wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:5 in konteks