Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en verduidelik vir my: “Hier moet die priesters die vleis van die skuldoffers en sonde-offers kook en van die meel van die graanoffers brood bak. Hulle moet dit hier doen sodat dit nie nodig is om die offers deur die buitenste hof te dra en so die gevaar loop dat mense daardeur skade kan opdoen nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:20 in konteks