Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer ook al die regeerder ’n vrywillige brandoffer of vrede-offer aan die Here wil bring, moet die oostelike ingang oopgemaak word sodat hy daar ingaan. Hy bring sy offers net soos op Sabbatdae. Dan draai hy om en gaan terug soos hy gekom het. Die ingang moet agter hom gesluit word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:12 in konteks