Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voorportaal het op die buitenste voorhof uitgekyk. Daar was palmversierings aan die mure aan weerskante, en agt trappe het na die ingang gelei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:34 in konteks