Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sykamers, die tussenmure en die toegangsportaal in dié gebou het dieselfde afmetings gehad as in die ander. Daar was ook vensteropenings langs die mure en in die voorportaal. Die ingang was 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:33 in konteks