Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal die mense van die dorpe van Israel uitgaan en met jou soldate se wapens vuur maak – met groot en klein skilde, boë en pyle, steekspiese en werpspiese. Hulle sal sewe jaar lank daarmee kan vuur maak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:9 in konteks