Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal nie nodig wees om in die veld hout bymekaar te maak of in die bos te kap nie. Hulle sal met jou wapens vuur maak. Hulle sal dié plunder wat hulle geplunder het en buit vat van dié wat by hulle buit wou vat, sê die oppermagtige Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:10 in konteks