Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sorg nie vir die swakkes, dokter nie die siekes en verbind nie die wonde van die beseerdes nie. Julle bring nie dié terug wat weggedwaal het en soek nie dié wat weggeraak het nie. Julle het hard en wreed oor hulle regeer.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:4 in konteks