Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrugteboorde en landerye sal volop dra. Almal sal veilig wees. Wanneer Ek hulle uit die ballingskap verlos en hulle red van die mense wat hulle verslaaf het, sal hulle besef dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:27 in konteks