Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is dit nie genoeg dat julle die beste weiveld vir julleself gehou het nie? Moet julle nou ook die res vertrap? Is dit nie genoeg dat julle skoon water vir julleself gehou het nie? Moet julle nou ook die res met julle pote modderig maak?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:18 in konteks