Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal geen boom wat by waters staan, ooit weer trots word en sy kop tussen die wolke optel nie. Geen ander boom mag weer so hoog word nie. Hulle is almal bestem om dood te gaan, na die graf toe tussen sterflike mense.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:14 in konteks