Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand sal meer op hierdie eiland bly nie. Die vissermanne sal daar hulle nette uitsprei. So sê Ek, die oppermagtige Here. Tirus sal die prooi van baie nasies word

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:5 in konteks