Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dat ek dié boodskap vir die mense van Israel moet gee. Dit is wat die oppermagtige Here sê: Ek gaan julle tempel, julle trots, julle vreugde en die blydskap van julle harte, ontheilig. Julle seuns en dogters wat in Judea oorbly, sal in die oorlog omkom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:21 in konteks