Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, Ek gaan jou vrou, jou kosbaarste skat, van jou wegneem. Sy sal skielik doodgaan. Maar jy mag op geen manier wys dat jy hartseer is nie. Moenie huil nie. Jy mag nie ’n traan stort nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:16 in konteks