Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So maak Ek ’n einde aan jou afstootlike optrede en prostitusie wat jy van Egipte af saamgebring het. Jy sal nooit weer na jou minnaars soek nie, en nie meer aan Egipte dink nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:27 in konteks