Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is mense wat hulleself uithuur om moord te pleeg, hulle vat rente en woekerwins, hulle pleeg bedrog en loop mense in. Hulle dink nie eers aan My en steur hulle nie aan my wil nie, sê die oppermagtige Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:12 in konteks