Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, luister na wat Ek vir jou sê. Moenie so opstandig wees soos hulle nie. Maak jou mond oop en eet wat Ek vir jou gee.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:8 in konteks