Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, moenie vir hulle bang wees nie. Moenie vrees nie, selfs al steek hulle dreigemente soos skerp dorings en doringstruike, en al leef jy tussen skerpioene. Moenie skrik vir wat hulle sê nie en moenie vrees vir hoe hulle lyk nie. Onthou, hulle is ’n klomp opstandige mense.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:6 in konteks