Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy moet sê: ‘Die oppermagtige Here vra: Sal dit goed gaan met die wingerdstok? Sal dit nie ontwortel word, gestroop van al sy vrugte sodat dit verdroog nie? Selfs die nuwe groei sal verskrompel. Baie mense of baie krag is nie nodig om die wingerdstok wortel en tak uit te roei nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:9 in konteks