Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het wortelgeskiet en ’n wingerdstok geword, welig, maar laag op die grond. Sy takke het opgegroei na die arend toe, en sy wortels was diep in die grond. Dit het sterk ranke uitgestoot met baie blare.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:6 in konteks