Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir hierdie opstandige mense: Verstaan julle nie die betekenis van die gelykenis van die arende nie? Ek sal vir julle verduidelik, sê die oppermagtige Here. Die koning van Babilon het na Jerusalem gekom. Hy het haar koning en leiers weggeneem en hulle na Babilon toe saamgeneem.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:12 in konteks