Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het visioene gesien wat nie waar is nie. Hulle voorspellings is leuens. Hulle sê: ‘Die Here sê so en so,’ al het Hy hulle nie gestuur nie. En dan verwag hulle dat Hy moet laat gebeur wat hulle voorspel het!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:6 in konteks