Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal julle nie langer praat oor visioene wat julle kamtig sien terwyl dit nie so is nie. En julle sal ook nie verder voorspellings waag nie, want Ek sal my volk uit julle mag red. Dan sal julle weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:23 in konteks