Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Ek is teen julle toorbande omdat julle dit gebruik om mense soos voëls te vang. Ek ruk dit van julle arms af. Dan maak Ek my volk, wat julle soos voëls gevang het, vry.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:20 in konteks