Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir hulle: So sê die oppermagtige Here: Verwoesting wag vir die mense wat toorbande om mense se gewrigte vasmaak en vir jonk en oud sluiers laat dra in ’n poging om mense in hulle mag te kry. Kan julle my volk in ’n lokval lei sonder om julleself te vernietig?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:18 in konteks