Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl ek gekyk het, sien ek ’n groot storm na my toe aankom uit die noorde. Voor die storm was daar ’n reuse wolk waarin die weerlig slaan en ’n helder lig brand. Die vuur binne-in die wolk het soos gloeiende metaal geblink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:4 in konteks