Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir my, Esegiël die seun van Busi, die priester, ’n boodskap gegee. Ek was langs die Kebarrivier in die land van die Babiloniërs. En die hand van die Here was daar op my.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:3 in konteks