Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Nylrivier sal vol van hulle wees. Hulle sal uit die rivier klim en in julle huise, selfs in julle slaapkamers en in julle beddens kom. Elke huis in Egipte sal vol paddas wees, ook in die huise van die mense wat vir jou werk. Hulle sal selfs in jou oonde en jou knieskottels klim.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:3 in konteks