Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het hom egter geantwoord: “Ons kan dit nie so doen nie. Die Egiptenaars sal gril vir die offers wat ons vir die Here bring. As ons hier offer waar hulle dit kan sien, gaan hulle ons met klippe doodgooi.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:26 in konteks