Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het net so gemaak soos Hy gesê het. Daar het groot swerms vlieë in die farao se paleis, sy werkers se huise en oor die hele Egipte gekom. Die hele land was in chaos as gevolg van die vlieë.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:24 in konteks